Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangeneem
aangeneem [boodskap #126242] Di, 28 Mei 2019 18:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangeneem
Afbreking: aan•ge•neem



Werkwoord: neem aan, aanneem
Verlede tyd: het aangeneem
Teenwoordige deelwoord: aannemende
Verlede deelwoord: aangenome

Betekenis:
• Verlede deelwoord van aanneem: geglo; goedgekeur; in 'n gesin opgeneem; as lidmaat aanvaar.

Gebruik:
• Hy het dit sonder meer aangeneem.
• Die regering het die wet op koolstofbelasting aangeneem.
• Die gesin het 'n kind aangeneem.
• Sy word Sondag voor die gemeente aangeneem.

Vertaling:
Engels: adopted, accepted
Nederlands: aangenomen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vorige
Volgende onderwerp: mate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:25:29 MGT 2024