Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vorige
vorige [boodskap #126241] Di, 28 Mei 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vorige
Afbreking: vo•ri•ge



Byvoeglike naamwoord: vorige

Betekenis:
• Wat voorheen bestaan of vroeër gebeur het.

Gebruik:
• Ek wil terugkom na die vorige punt.
• Sy vorige werk was glo bra vervelig.

Antoniem:
• volgende

Vertaling:
Engels: previous, former, last
Nederlands: vorige

Nota:
• Vorige word slegs voor 'n naamwoord gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lae
Volgende onderwerp: aangeneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:29:30 MGT 2024