Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genus
genus [boodskap #126232] Di, 28 Mei 2019 06:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genus
Afbreking: ge•nus



Selfstandige naamwoord: genus
Meervoud: genera, genusse

Betekenis:
• (biologie) 'n Taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan.

Gebruik:
• As daar meer as een spesie in 'n genus is, sal hulle morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera.
• Homo is die genus wat die moderne mens insluit, asook uitgestorwe spesies wat verwant was.

Sinoniem:
• geslag

Hiperoniem:
• familie

Hiponiem:
• spesie

Vertaling:
Engels: genus
Nederlands: geslacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernoem
Volgende onderwerp: vertoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:46:36 MGT 2024