Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterkunde
letterkunde [boodskap #126229] Di, 28 Mei 2019 06:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterkunde
Afbreking: let•ter•kun•de
Samestelling: letter + kunde




Selfstandige naamwoord: letterkunde
Meervoud: letterkundes

Betekenis:
• (wetenskap) Die studie van die literatuur, oftewel die tekste wat in 'n taal geskryf is.

Gebruik:
• Die estetiese waarde van letterkunde lê in die skoonheid van taalgebruik en/of die gevoel wat dit by die leser aanwakker.
• W.E.G. Louw was ’n professor in Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch.

Sinoniem:
• literatuur

Afkorting:
• lettk.

Vertaling:
Engels: literature
Nederlands: letterkunde

Nota:
• Die woord letterkunde is afgelei uit Latyn, 'litterae', meervoud van letter.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: navorsing
Volgende onderwerp: stemme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 17:08:12 MGT 2024