Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » navorsing
navorsing [boodskap #126228] Di, 28 Mei 2019 06:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
navorsing
Afbreking: na•vor•sing




Selfstandige naamwoord: navorsing
Meervoud:

Betekenis:
• Om na inligting of feite oor 'n spesifieke vak of tema te soek. Die sistematiese ondersoek om feite of beginsels te staaf of om inligting in te samel.

Gebruik:
• 'n Laboratorium is 'n plek waar wetenskaplike navorsing gedoen en eksperimente uitgevoer word
• NASA doen ook navorsing, en koördineer navorsing op die gebied van lug- en ruimtevaart.

Hiponiem:
• marknavorsing
• toekomsnavorsing
• veldnavorsing
• verbruikersnavorsing

Afgelei:
• navorsingsaktiwiteit
• navorsingsaspek
• navorsingsassistent
• navorsingsbeplanning
• navorsingsbevindinge
• navorsingsbewustheid
• navorsingsbron
• navorsingsentrum
• navorsingsgebied
• navorsingsgeld
• navorsingsgemeenskap
• navorsingsinligting
• navorsingsinstansie
• navorsingsinstituut
• navorsingsmateriaal
• navorsingsmetode
• navorsingsmoontlikhe
• navorsingspan
• navorsingsprobleem
• navorsingsprogram
• navorsingsprojek
• navorsingsproses
• navorsingsraad
• navorsingsveld
• navorsingsverslag
• navorsingsvoorstel
• navorsingswerk

Vertaling:
Engels: research, investigation
Nederlands: onderzoek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oostelike
Volgende onderwerp: letterkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 07:34:17 MGT 2024