Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magte
magte [boodskap #126207] Ma, 27 Mei 2019 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
magte
Afbreking: mag•te



Selfstandige naamwoord: mag
Meervoud: magte

Betekenis:
• Meervoud van mag; meer as een mag.
• Vermoë; 'n posisie om iets te vermag.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse magte het teen Angola opgeruk.
• ‘n Werknemer nie by magte is om ‘n eerste lening terug te betaal nie, sal hy ook nie verdere lenings kan betaal nie.

Vertaling:
Engels: powers, authorities
Nederlands: machten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouer
Volgende onderwerp: sentrum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 03:35:13 MGT 2024