Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verower
verower [boodskap #126146] Vr, 24 Mei 2019 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verower
Afbreking: ver•ower



Werkwoord: verower
Verlede tyd: het verower

Betekenis:
• (militêr) 'n Gebied met militêre middels in besit neem.
• Wen; aan jou kant kry.

Gebruik:
• Konstantinopel is in 1204 deur die kruisvaarders van die vierde kruistog verower.
• As Afrikaanse digter en dramaturg verower Opperman die Hertzogprys vir beide poësie en drama.

Afgelei:
• veroweraar
• verowerde
• verowering

Verwant:
• herower

Vertaling:
Engels: to conquer, capture
Frans: conquérir
Nederlands: veroveren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskaf
Volgende onderwerp: toon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:08:19 MGT 2024