Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskaf
verskaf [boodskap #126145] Vr, 24 Mei 2019 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskaf
Afbreking: ver•skaf




Werkwoord: verskaf
Verlede tyd: het verskaf

Betekenis:
• Iets gee of voorsien; bied; besorg; lewer.

Gebruik:
• Die Oranjerivier verskaf water vir vele landbou-aktiwiteite, veral in die Noord-Kaap.

Afgelei:
• verskaffer
• verskaffing

Vertaling:
Engels: to provide, furnish, supply
Nederlands: voorzien, verschaffen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlak
Volgende onderwerp: verower
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:38:43 MGT 2024