Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosiale
sosiale [boodskap #126063] Di, 21 Mei 2019 14:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18926
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosiale
Afbreking: so•si•a•le




Byvoeglike naamwoord: sosiaal
Vergrotende trap: sosialer
Oortreffende trap: sosiaalste
Attributief: sosiale

Betekenis:
• Attributiewe vorm van sosiaal: met betrekking die samelewing; geneig om in groepe te lewe; die nood van mense verstaan.

Gebruik:
• Die kind het 'n sosiale agterstand.
• Die kat is 'n sosiale dier.
• Dis my sosiale plig om te help.

Sinoniem:
• maatskaplike

Vertaling:
Engels: social
Nederlands: sociale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geskep
Volgende onderwerp: tree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:02:33 MGT 2024