Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenoor
teenoor [boodskap #126054] Di, 21 Mei 2019 06:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenoor
Afbreking: teen•oor




Voorsetsel: teenoor

Betekenis:
• Oorkant; aan die ander kant van.
• In vergelyking met.
• Vir.

Gebruik:
• Die bank is teenoor die slaghuis.
• Jy dink jy het probleme, maar dis min teenoor myne.
• Hy het niks van sy planne teenoor haar genoem nie.

Spreekwoord:
• Die een arend brom nie teenoor 'n ander nie. [Twee persone wat ewe sterk is, het vir mekaar ontsag.]

Vertaling:
Engels: opposite, against, in contrast with, versus; to
Nederlands: tegenover

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kind
Volgende onderwerp: handel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 05:03:02 MGT 2024