Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verteenwoordig
verteenwoordig [boodskap #126021] So, 19 Mei 2019 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verteenwoordig
Afbreking: ver•teen•woor•dig




Werkwoord: verteenwoordig
Verlede tyd: het verteenwoordig

Betekenis:
• In iemand se plek optree; namens iemand handel; in die naam van 'n persoon, groep of organisasie praat of aanwesig wees.

Gebruik:
• Die prins verteenwoordig die Koninklike Huis by die begrafnis.
• 'n Nasionale vlag is 'n vlag wat ’n land verteenwoordig.

Afgelei:
• verteenwoordiger
• verteenwoordiging

Vertaling:
Engels: to represent
Nederlands: vertegenwoordigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raak
Volgende onderwerp: dra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:17:14 MGT 2024