Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meestal
meestal [boodskap #126015] So, 19 Mei 2019 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meestal
Afbreking: mees•tal




Bywoord: meestal

Betekenis:
• Gewoonlik; in die meeste van die gevalle.

Gebruik:
• Daaroor word meestal nie gepraat nie.
• Vir die draer se gemak word pantoffels meestal van 'n sagte stof gemaak.

Vertaling:
Engels: mostly, usualy
Nederlands: meestal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: hoogste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:08:17 MGT 2024