Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klub
klub [boodskap #125978] Sa, 18 Mei 2019 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klub
Afbreking: klub




Selfstandige naamwoord: klub
Meervoud: klubs
Verkleinwoord: klubpie
Meervoud van verkleining: klubpies

Betekenis:
• Organisasie waaraan mense met dieselfde belangstelling behoort; geslote vereniging van lede vir 'n nie-kommersiële doel.

Gebruik:
• Ons braai na tennis by die klub.

Hiponiem:
• jeugklub
• motorklub
• nagklub
• rugbyklub
• tennisklub
• toerklub
• vliegklub
• vroueklub
• wedrenklub

Afgelei:
• klubhuis
• klublid
• klubvergadering

Vertaling:
Engels: club
Nederlands: club

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ster
Volgende onderwerp: bevestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:45:15 MGT 2024