Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straks
straks [boodskap #125958] Sa, 18 Mei 2019 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straks
Afbreking: straks




Bywoord: straks

Betekenis:
• Binnekort; netnou; op 'n later tyd.
• Moontlik; dalk; dui 'n gevaar of dreigende moontlikheid aan (dikwels in kombinasie met "nog").
• (spreektaal) Kort vantevore; nou net.

Gebruik:
• Ons sal straks na die antwoorde kyk.
Straks val die beker nog om!
• Die boek was straks hier.

Wisselvorm:
• strakkies

Sinoniem:
• dalk
• binnekort
• miskien
• moontlik
• netnou

Vertaling:
Engels: later, shortly, perhaps
Nederlands: straks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: son
Volgende onderwerp: mesmeriseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:31:11 MGT 2024