Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorspronklik
oorspronklik [boodskap #125952] Sa, 18 Mei 2019 10:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorspronklik
Afbreking: oor•spron•klik
Samestelling: oorsprong + -lik




Byvoeglike naamwoord: oorspronklik
Vergrotende trap: oorspronkliker
Oortreffende trap: oorspronklikste
Attributief: oorspronklike
Partitief: oorspronkliks

Betekenis:
• Soos dit in die begin was; aanvanklik.
• Self uitgedink of gemaak; uit eie vermoë geskep.

Gebruik:
• Die Boesmans was oorspronklik jagter-versamelaars.
• Is die skildery oorspronklik of nagemaak?

Sinoniem:
• aanvanklik
• afkomstig
• allereerste
• primordiaal
• selfgemaak

Afgelei:
• oorspronklikheid

Afkorting:
• oorspr.

Vertaling:
Engels: original, premeval
Nederlands: oorspronkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordelike
Volgende onderwerp: wet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:42:54 MGT 2024