Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordelike
noordelike [boodskap #125951] Sa, 18 Mei 2019 10:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noordelike
Afbreking: noor•de•li•ke




Byvoeglike naamwoord: noordelik
Vergrotende trap: noordeliker
Oortreffende trap: noordelikste
Attributief: noordelike
Partitief: noordelikes

Betekenis:
• Attributiewe vorm van noordelik; betreffende die rigting of posisie na noord.

Gebruik:
• Noord-Afrika of Noordelike Afrika is die noordelike gedeelte van die kontinent Afrika.
• Cepheus is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim.

Antoniem:
• suidelike

Vertaling:
Engels: northerly
Nederlands: noordelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bepaal
Volgende onderwerp: oorspronklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:20:52 MGT 2024