Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werke
werke [boodskap #125934] Sa, 18 Mei 2019 07:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werke
Afbreking: wer•ke




Selfstandige naamwoord: werk
Meervoud: werke
Verkleinwoord: werkie
Meervoud van verkleining: werkies

Betekenis:
• Meervoud van werk; meer as een werk.

Gebruik:
• Baie van Aristoteles se oorspronklike werke het in die eeu na sy dood verlore gegaan.
• Hy het met die werke van die ou meesters kennis gemaak, wat 'n blywende indruk op hom gemaak het.

Vertaling:
Engels: works
Nederlands: werken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoër
Volgende onderwerp: almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:33:03 MGT 2024