Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noorde
noorde [boodskap #125885] Do, 16 Mei 2019 19:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18921
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noorde
Afbreking: noor•de




Selfstandige naamwoord: noorde
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting of posisie na noord.

Gebruik:
• Utrecht is 'n dorp in die noorde van Natal.
• Suid-Afrika grens in die noorde aan Namibië, Botswana en Zimbabwe, en in die noordooste aan Mosambiek en Swaziland.

Sinoniem:
• noord

Antoniem:
• suide

Vertaling:
Engels: north
Nederlands: noorden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarop
Volgende onderwerp: wil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:03:57 MGT 2024