Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarop
daarop [boodskap #125884] Do, 16 Mei 2019 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarop
Afbreking: daar•op
Samestelling: daar (v.nw.) + op (voors.)




Voornaamwoord: daarop

Betekenis:
• Bo-op iets anders; op dit; op die.

Gebruik:
• Sien jy die tafel? Jy kan die vaas met blomme daarop sit.

Spreekwoord:
• Belofte maak skuld; wie daarop wag is gekuld. [Iemand moet sy belofte nakom.]
• Eet wat jy lus en ly wat daarop volg. ['n Waarskuwing aan iemand wat nie baie of ryk mag eet nie.]
• Soos jy jou bed maak, so sal jy daarop slaap. [n Mens dra die gevolge van jou dade.]

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarvan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: on that, thereupon
Nederlands: daarop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lei
Volgende onderwerp: noorde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 17:22:59 MGT 2024