Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » historiese
historiese [boodskap #125849] Wo, 15 Mei 2019 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
historiese
Afbreking: his•to•rie•se




Byvoeglike naamwoord: histories
Attributief: historiese

Betekenis:
• Attributiewe vorm van histories. Wat met die geskiedenis verband hou; lank gelede gebeur het.

Gebruik:
• Dit was 'n historiese gebeurtenis.
• Geskiedenis is 'n studie van die verlede met die doel om historiese gebeure so feitlik akkuraat moontlik weer te gee.

Sinoniem:
• geskiedkundige

Vertaling:
Engels: historical
Nederlands: historische

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vind
Volgende onderwerp: wel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:17:24 MGT 2024