Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vroeë
vroeë [boodskap #125723] Sa, 11 Mei 2019 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vroeë
Afbreking: vroe•ë



Byvoeglike naamwoord: vroeg
Vergrotende trap: vroeër
Oortreffende trap: vroegste
Attributief: vroeë
Partitief: vroegs

Betekenis:
• Attributiewe vorm van vroeg: kort na die begin van iets of voor die verwagte tyd.

Gebruik:
• Hammanskraal is na Hamman, 'n vroeë veeboer, vernoem.
• Sy het 'n vroeë dood gesterf.

Antoniem:
• late

Vertaling:
Engels: early
Nederlands: vroege

Nota:
• Word soms verkeerdelik "vroë" gespel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wit
Volgende onderwerp: vlag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 11:16:04 MGT 2024