Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bacchus
Bacchus [boodskap #125682] Do, 09 Mei 2019 20:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van Bacchus.
'n Voorstelling van Bacchus.
Bacchus is in die Romeinse godeleer die god van wyn, gelyk aan die Griekse godheid Dionysus. Die Bacchanalia (fees van Bacchus), wat deur dronkenskap gekenmerk is, is van Etruriƫ na Rome ingevoer. Mans is eers uitgesluit; later is hulle toegelaat. Die Bacchanalia is van 186 v.C. af in Rome verbied.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Babiroesa
Volgende onderwerp: Bach, Johann Christian
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:49:45 MGT 2024