Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeste
meeste [boodskap #125516] Di, 30 April 2019 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
meeste
Afbreking: mees•te




Byvoeglike naamwoord: baie
Vergrotende trap: meer
Oortreffende trap: meeste

Betekenis:
• Die grootste hoeveelheid moontlik; meer as enige iets/iemand anders.

Gebruik:
• Hy het die meeste geld van almal.
• Die meeste diere gebruik die energie van sonlig direk of indirek deur plante of plantvretende diere te eet.

Vertaling:
Engels: most, greatest
Nederlands: meeste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eie
Volgende onderwerp: dieselfde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:02:34 MGT 2024