Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reeds
reeds [boodskap #125485] Ma, 29 April 2019 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reeds
Afbreking: reeds
Uitspraak: /riə̯ts/




Bywoord: reeds

Betekenis:
• Al klaar; teen hierdie tyd al.

Gebruik:
• Ek het reeds die koerant gekoop.

Sinoniem:
• al
• alreeds
• klaar
• tevore
• vantevore
• voorheen

Vertaling:
Engels: already
Nederlands: reeds, al

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nadat
Volgende onderwerp: staan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:29:29 MGT 2024