Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootste
grootste [boodskap #125424] Ma, 22 April 2019 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootste
Afbreking: groot•ste




Byvoeglike naamwoord: groot
Vergrotende trap: groter
Oortreffende trap: grootste
Attributief: grote
Partitief: groots
Intensief: allergrootste

Betekenis:
• Oortreffende trap van groot.

Gebruik:
• Ek wil die grootste stuk koek hê.

Antoniem:
• kleinste

Vertaling:
Engels: biggest, greatest, largest
Nederlands: grootste


Selfstandige naamwoord: grootste
Meervoud: grootstes

Betekenis:
• Die een wat groter as die ander is.

Gebruik:
• Hy was die grootste.

Vertaling:
Engels: biggest, largest
Nederlands: grootste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: laat
Volgende onderwerp: land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 11:38:37 MGT 2024