Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskeie
verskeie [boodskap #125419] Ma, 22 April 2019 08:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19010
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskeie
Afbreking: ver•skei•e




Onbepaalde hooftelwoord: verskeie

Betekenis:
• 'n Aantal verskillende dinge; meer as een; taamlik baie; paar.

Gebruik:
• Orania is 'n groeiende dorp, met verskeie moderne winkelsentrums.

Sinoniem:
• etlike

Antoniem:
• dieselfde

Vertaling:
Engels: several, different, various
Nederlands: verscheidene, ettelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maak
Volgende onderwerp: sowat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 04:16:00 MGT 2024