Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » al
al [boodskap #125386] Sa, 20 April 2019 20:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
al
Afbreking: al
Uitspraak: /ɑɫ/




Bywoord: al

Betekenis:
• Iets wat reed gebeur het; vantevore gedoen is.
• Iets wat aanhou, of die heeltyd gebeur.

Gebruik:
• Ons het toe al in die huis gewoon.
• Die kat word al ouliker. Die pad loop al langs die dam af.

Sinoniem:
• reeds

Vertaling:
Engels: already; ever, all along
Nederlands: al, reeds


Telwoord: al

Betekenis:
• Alles of almal; die geheel.
• Die enigste.
• Elke.

Gebruik:
Al die beeste is op hok.
• Sy is al een wat daarvan weet.
• In alle gevalle moet dit liefs gerapporteer word.

Vertaling:
Engels: all; every, the only one
Nederlands: al


Voegwoord: al

Betekenis:
• Alhoewel, hoewel; selfs as.

Gebruik:
Al is jy mooi, moet jy steeds hard werk.

Vertaling:
Engels: even though, although
Nederlands: al

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: net
Volgende onderwerp: eeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 16:39:21 MGT 2024