Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Argos
Argos [boodskap #125365] Sa, 20 April 2019 12:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die stad Argos met die antieke teater in die voorgrond.
Die stad Argos met die antieke teater in die voorgrond.
Argos is 'n stad in Suid-Griekeland, met bouvalle van ’n klassieke stad wat beroemd was om sy beeldhouers en musici. Dit is die hoofstad van die munisipaliteit Argolis.

Argos is een van die oudste stede van Griekeland en word gedomineer deur die 290 meter hoe Lárisa-heuwel. Daar is laat-klassieke reste van 'n agora (hoofplein), tempels, 'n stadsmuur en 'n teater (uit die 4de tot die 2de eeu v.C.) en van Romeinse bouwerke, onder meer 'n akwaduk en badkompleks (uit die 1ete tot die 3de eeu n.C.).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Argon
Volgende onderwerp: Ariërs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:07:52 MGT 2024