Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Argon
Argon [boodskap #125364] Sa, 20 April 2019 09:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Argon op die periodieke tabel van elemente (regs 3de blokkie van bo).
Argon op die periodieke tabel van elemente (regs 3de blokkie van bo).
Argon is 'n kleurloos edelgas en chemiese element in die periodieke tabel. Argon se simbool is A; die atoomgewig is 39.944 en die atoomgetal is 18. Ongeveer 1% van die Aarde se atmosfeer bestaan uit argon. Sy aanwesigheid in die lug is in 1894 deur Rayleigh en Ramsay ontdek.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Argipel
Volgende onderwerp: Argos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:11:48 MGT 2024