Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ardenne
Ardenne [boodskap #125339] Vr, 19 April 2019 08:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bome in die Ardenne, België.
Bome in die Ardenne, België.
Ardenne is 'n beboste heuwelreeks en plato in Noordoos-Frankryk, België, Luxemburg en Ryn-Pruise. Die Ardenne is nêrens hoër as 2100 vt. nie. In die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het verskeie veldslae, waaronder die Ardenneoffensief, hier plaasgevind.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Archimedes
Volgende onderwerp: Arensky, Anton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:29:44 MGT 2024