Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aramees
Aramees [boodskap #125304] Ma, 08 April 2019 19:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aramees is die taal van die Arameërs, die Semitiese stamme wat sedert die 15de eeu v.C. in die noorde van die Siries-Arabiese woestyn gewoon het. Na die Babiloniese ballingskap het dit die volkstaal van die Jode geword. Ook Christus het in Aramees gepreek.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aralmeer
Volgende onderwerp: Swarttobie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:38:38 MGT 2024