Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Antigone
Antigone [boodskap #125218] Do, 28 Maart 2019 06:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Antigone by die lyk van haar broer, Polyneikes.
Antigone by die lyk van haar broer, Polyneikes.
Antigone was die dogter van Oedipus wat haar blinde vader op sy swerftogte vergesel het en na sy dood met haar minnaar Haemon omgekom het. Haar lotgevalle is deur Euripides en Sophocles verskillend beskryf. Hierdie klassieke tragedie se sentrale tema is: Die individuele gewete teenoor die staatswette; die morele of goddelike wette teenoor menslike wette.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anticosti
Volgende onderwerp: Antigua
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 17:50:13 MGT 2024