Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anticosti
Anticosti [boodskap #125217] Wo, 27 Maart 2019 19:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Satelietfoto van Anticosti.
Satelietfoto van Anticosti.
Anticosti is 'n Kanadese eiland in die St. Laurensbaai. Die eiland is kaal en rotsagtig. Met 'n lengte van 217 kilometer en 'n breedte tussen 16 en 48 kilometer is die eiland taamlik groot. Anticosti het 'n bevolking van 264 inwoners. Die meeste van hierdie mense woon in die dorp Port-Menier aan die eiland se weskus.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Antibiotika
Volgende onderwerp: Antigone
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:42:19 MGT 2024