Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anderson, William
Anderson, William [boodskap #125170] Do, 21 Maart 2019 07:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Anderson
William Anderson
William Anderson (1769–1852) was die eerste sendeling van die Londense Sendinggenootskap wat onder die Griekwas werksaam was. Hy moes hulle in 1820 weens stamtwiste ’n ruk lank verlaat. Anderson was instrumenteel in die stigting van die Suid-Afrikaanse dorp Griekwastad.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anderson, Sherwood
Volgende onderwerp: Andes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:18:43 MGT 2024