Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aminosuur
Aminosuur [boodskap #125143] Sa, 16 Maart 2019 08:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Algemene struktuur van α-aminosure.
Algemene struktuur van α-aminosure.
Aminosure is derivate van die vetsure waarin een of ander waterstofatome vervang is deur ’n aminogroep, d.w.s. die eenwaardige NH2. Hulle vorm ’n noodsaaklike bestanddeel van proteïnes, wat ’n groot gedeelte van die lewende stof uitmaak en liggaamsweefsels vorm. Die nuttigheid van proteïnes (eiwitstowwe) hang af van die bepaalde aminosuur waarvan hulle ’n derivaat is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amiel, Henri-Frédéric
Volgende onderwerp: Ammoniak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:46:53 MGT 2024