Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amerikium
Amerikium [boodskap #125139] Vr, 15 Maart 2019 20:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Amerikium
Amerikium
Amerikium is 'n sintetiese chemiese element; simbool Am; atoomgetal 95. Suiwer amerikium het 'n wit en silwerige glinstering, maar teen kamertemperatuur verdof dit stadig in droë lug. Dit is 'n aktinied wat verkry word deur plutonium met neutrone te bombardeer. Amerikium is die vierde transuraan wat ontdek is en dit is na die Amerikas genoem (na aanleiding van die vernoeming van europium na Europa).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amerikaanse Vryheidsoorlog
Volgende onderwerp: Amfibie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:00:31 MGT 2024