Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!!
Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12493] Vr, 06 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Mark  is tans af-lyn  Mark
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.

Groete
Mark
Re: Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12516 is 'n antwoord op boodskap #12493] Sa, 07 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Mark wrote in article
...
> Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
> afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
> nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.
>
> Groete
> Mark

of anders ........ laat ons hule probeer saamneem Mark, ons het elke siel
nodig :)
Re: Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12518 is 'n antwoord op boodskap #12493] Sa, 07 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Beslis, maak sommer een vir Secret Squirrel se "gedigte" sodat hy ook 'n
plekkie in die son kan hê! Die dreksel wat hy kwytraak hoort nie op hierdie
ng nie.

CH

Mark wrote in message ...
> Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
> afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
> nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.
>
> Groete
> Mark
>
Re: Skei konservatiewe politiek en afrikaans asseblief !!! [boodskap #12535 is 'n antwoord op boodskap #12493] So, 08 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
gpauer  is tans af-lyn  gpauer
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Die AWb en diesynde maak 'n groot fout om Afrikaners en AWB of selfs
konserwatisme gelyk te stel. Afrikaners is 'n groep (volk) met politieke
opvattings van Ver-links tot Ver-regs.
Groete
Gert

Mark wrote in article
...
> Jammer maar hier in die verte steek pyne deur my lyf om te sien hoe word
> afrikaans vereenselwig met konserwatiewe politiek. Kan ons nie twee aparte
> nuusgroepe he nie. Eeen vir die AWB en een vir afrikaners.
>
> Groete
> Mark
>
Vorige onderwerp: Re: negatiewe berigte
Volgende onderwerp: F.W se Manewales!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:30:34 MGT 2024