Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seeperdjie (Hippocampus capensis)
Seeperdjie [boodskap #123756] Do, 10 Januarie 2019 14:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Seeperdjie (Hippocampus capensis) is hoofsaaklik 'n tropiese vis wat aan die kus voorkom met lang snoete wat eindig in ’n klein mondjie. Die Kaapse seeperdjie is net in die Knysna-monding en lagune gevind. Dit is ongeveer 12 cm (5 duim) lank, die kop is teen ’n skerp hoek gedraai, sy skubbe loop in riwwe om die kort liggaam en gekrulde stert. Die manlike vis dra die eiers in ’n sakkie wat aan die liggaam vas is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seemeeue en Roofmeeue
Volgende onderwerp: Seeswawel of Visdief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:22:46 MGT 2024