Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Seemeeue en Roofmeeue (Laridae)
Seemeeue en Roofmeeue [boodskap #123755] Do, 10 Januarie 2019 14:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Seemeeue en Roofmeeue (Laridae) is seevoëls verwant aan die waadvoëls. Word aan die kus van Suid-Afrika aangetref. Hulle vlieg nooit ver uit nie. Hulle is aasvreters en rowers; afgesien van skulpvis, wat hulle ’n ent in die lug op dra en dan op die rotse laat neerval, is hulle nie visvangers nie. Die witrugseemeeu is die algemeenste. Sien Seeswael en Voëls.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Seeleeu
Volgende onderwerp: Seeperdjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:43:18 MGT 2024