Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: One Lie too many from the White House...
Re: One Lie too many from the White House... [boodskap #12352] Wo, 28 Januarie 1998 00:00
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Wat 'n klomp dribbel! Die arme Jan het werklik verbale diaree!

Sy onderwerp is vir my interesant want ek woon nou self in die VSA, maar
nie eers Clinton skryf sulke lang speeche nie!

Wat wil jy sê, Jan. Of as jy dan so baie weet, moet jy dalk hier voor die
hof jou feite kom oopmaak ...?!?

Johan
Vorige onderwerp: Swak Mokaba En Sterk Nzo
Volgende onderwerp: Re: Beskaafde Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 10:09:31 MGT 2024