Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swak Mokaba En Sterk Nzo
Swak Mokaba En Sterk Nzo [boodskap #12327] Ma, 26 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
As ek 'n besigheid oorneem en by die bank gaan geld leen daarvoor...moet ek
tog se dat ek beter sal vaar as die vorige eienaar of eienaars.

As my besigheid dan sou swak vaar...sal dit miskien help om na my
bankbestuurder te gaan en sê...man jy weet mos ek het 'n bankrot besigheid
oor geneem. Ook nie vir lank nie soos ons weet.

Maar die ANC neem Suid Afrika oor ....blameer apartheid voorduurend vir
hulle flaters en aanvaar geen verantwoordelikheid vir hulle dade
nie.....Mokaba debakel, BMW's Mpumalanga ag en 'n hele rits flaters wat
hulle meer en meer na die res van Afrika laat lyk.

Dink die ANC dat hulle 'n beter spesie is as die ander Afrika state. 'n
Jakals verander van kleur maar nie van streke nie lyk nou vir my waar met al
die geweld en wetteloosheid wat op hulle agenda's is en sal bly al kom daar
nog 'n honderd Mandela's en Mbeki's.

Die ANC het wel emosionele verligting gebring...maar met die rand teenoor
die $ en pond....wonder ek in watter gat ou Trevour nou wegkruip (soos die
AWB met verkiesing....nie eers 'n skoot nie)..

Met Alfred Nzo (Waterkoppetjie) dra ons seker 'n sterk beeld uit.

En Mokaba (Vaalbal of Blourug) hou partytjie saam met tronkvoëls asof dit
uit die mode gaan.
Re: Swak Mokaba En Sterk Nzo [boodskap #12344 is 'n antwoord op boodskap #12327] Di, 27 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Spy wrote:

Net 'n vriendelike woord van advies: Moet a.s.b nie kruispos (crosspost) nie.
Dit word gesien as baie swak nettiquette, veral siende dat die boodskap
- In afrikaans is (en nie in die lingua franca van die net, nl. engels nie)
- Nie relevant is tot groepe soos bv hk.binaries.photo.photography en
rec.photo.film+labs nie.

Vriendelike groete

H-J
Vorige onderwerp: Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood)
Volgende onderwerp: Re: One Lie too many from the White House...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 01:43:53 MGT 2024