Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Imbokodvo
Imbokodvo [boodskap #122256] Ma, 17 Desember 2018 14:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Imbokodvo was 'n politieke party in Swaziland wat koning Sobhuza II steun het. Dit het van 1964 tot 1973 bestaan, waarna politieke partye verban is. Die party het Swaziland se eerste demokratiese verkiesing in 1967 gewen. Dit het ook die tweede parlementêre verkiesing 1972 gewen. In 1973 is 'n verbod op politieke partye geplaas en die land se grondwet is nietig verklaar.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ilmeniet
Volgende onderwerp: Immelmann, Max
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 09:36:08 MGT 2024