Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Immelmann, Max
Immelmann, Max [boodskap #122257] Ma, 17 Desember 2018 14:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Max Immelmann was 'n Duitse baasvlieër. Op 21 September 1890 in Dresden gebore. Kom na Suid-Afrika as kind en groei op in Uitenhage, Kaapland. Keer terug na Duitsland, sluit aan by die lugmag en word 'n volksheld na 15 oorwinnings aan die westelike front. Met buitengewone toeval is hy in Julie 1916 deur 'n Suid-Afrikaner, kaptein G.R. McCubbin, wat in die Britse Vliegkorps gedien het, afgeskiet. Majoor Allister Miller is gekies om 'n krans te lê op die graf van 'n dapper teenstander.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Imbokodvo
Volgende onderwerp: Immigrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:53:20 MGT 2024