Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hondeklipbaai
Hondeklipbaai [boodskap #122190] So, 16 Desember 2018 17:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hondeklipbaai is 'n vissersdorpie en inham aan die kus van Namakwaland wat as 'n klein hawe gebruik word. Die naam is gekry van 'n vyf meter hoë rots wat soos sittende hond gelyk het totdat die kop deur weerlig afgeslaan is. Dit is 'n visvang-sentrum en het 'n kreeffabriek gehad. Die kreefinmaakfabriek moes sluit omdat die kreefbevolking drasties afgeneem het en dit nie meer lonend was nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Holland-Afrika-Lijn
Volgende onderwerp: Honeyball, George
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:00:34 MGT 2024