Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Holland-Afrika-Lijn
Holland-Afrika-Lijn [boodskap #122189] So, 16 Desember 2018 16:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Holland-Afrika-Lijn is kort na die Eerste Wêreldoorlog gestig met Amsterdam as basis. Die eerste vaartuig wat in Desember 1919 by die Kaap aangekom het, was die Rijndijk. Die maatskappy het aanvanklik gehuurde vaartuie gebruik, maar het gou sy eie vloot verkry wat altyd bekend was vir sy stiptelikheid en doeltreffendheid. Dié redery is telkens heropgebou en het met verskeie onafhanklike Nederlandse ondernemings saamgesmelt.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hollams-Voëleiland
Volgende onderwerp: Hondeklipbaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:49:10 MGT 2024