Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanses is vlak
afrikaanses is vlak [boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
ek skaam my.
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12114 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
pi...@pietworld.com (piet) wrote:

> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.

Hey man, van ons doen die ding vir onstspanning. I have enough heavy
intellectual shit die res van die dag.

Ek het nie my laaste Afrikaanse boek bygedra nie omdat dit (1) nogal
lank gelede was en (2) so 'n stereotipies Key Bored boek is dat ek
nog sarkastiese remarks gevrees het.

Maar hier is dit: Marieta van der Vyver, Dinge van 'n Kind.

Die boek voor dit, Vatmaar deur AHM scholtz.

Vlak Andries
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12115 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries du Toit  is tans af-lyn  Andries du Toit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.

Pietertjie, jou poes
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12116 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nice spy  is tans af-lyn  nice spy
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
MINE KAMPF van Aadolf Hitler of dalk LONG WALK TO FREEDOM van Robin Eiland

Wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat enige iemand lees....

as jy so baie kultuur het hoekom se jy nie wat se boek het jy laaste gelees
nie...ADVENTURES Van BATMAN...miskien

piet wrote in message ...
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12117 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wolfgang  is tans af-lyn  Wolfgang
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jy behoort jou te skaam. Afrikaners is wat ons genoem word, nie
"afrikaanses" nie. Swaap.

piet wrote in message ...
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12118 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
piet wrote:

> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?

Daar is. Die ding is dat nie alle afrikaanse intellektuele afrikaanse
boeke lees nie.Ek het 'n ruk gelede 'n paar afrikaanse boeke beetgehad.
"Hardekoolaande", deur Jan Nel. "'n Droë Wit Seisoen".
Op die oomblik lees ek "Long walk to freedom". Dis 'n boek wat ek vir alle
Suid Afrikaners kan aanbeveel. Dit gee 'n ander perspektief van wat gebeur
het. Mandela maak 'n paar klein foutjies in die boek (Drie wat ek opgetel
het tot dusver) maar dit is in die algemeen baie interessant. Hy verkeer
onder die indruk dat die "Nasionaliste" die Anglo-Boereoorlog gewen het.
Hy stipuleer nie of dit die eerste of tweede Anglo-Boereoorlog is nie. Hy
besef ook nie wanneer die Nasionale Party gestig is nie (sover ek weet is
dit nog na die rebellie van 1914, maar ek kan verkeerd wees).
Hy praat van advokaat Strijdom as "Strijdorn" (kan 'n tipografiese fout
wees)
Hy praat van Generaal de Wet as "Charles de Wet", en nie Christiaan nie.

> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.

Jou vrye keuse om jou te skaam. Het jy al ooit daaraan gedink dat ons dalk
nie lus was om met jou te gesels oor die boek wat ons laas gelees het nie
? Vertel eerder vir ons iets, as om vir ons te vra om vir jou iets te
vertel ! Was jy bv. op 'n interessante plek op vakansie ? Het jy 'n
brokkie geskiedenis om met ons te deel ?

Mooi bly
H-J
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12119 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Jan 1998 20:28:30 GMT, pi...@pietworld.com (piet) wrote:

lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige[/color]
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.>>

Waarvoor?

Dat almal nie jou geesdrif oor jou gekose onderwerp deel nie?

Of dat jou ISP se news server ernstig suig?

N.S. Jy het nie die ander vier reaksies gekry nie, lyk dit. Hulle
staan nou al lank daar en wag vir jou intellektuele aandag.
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12120 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
and...@geocities.com (andries) wrote:

>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.

> Pietertjie, jou poes

driesie, jou doos.
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12121 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
baie geluk, vlak andries. jy score darem so bietjie beter as alwyn.
bly om te sien jy lees darem, al is dit lank terug.
wat die intellektuele shit betref - in vergelyking met hierdie ng kan
jy die herhaaldelike slaan van jou geslagsdele met 'n voorhamer 'n
intellektuele daad noem.
nos...@nospam.za (Key Bored) wrote:

> pi...@pietworld.com (piet) wrote:

>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.

> Hey man, van ons doen die ding vir onstspanning. I have enough heavy
> intellectual shit die res van die dag.

> Ek het nie my laaste Afrikaanse boek bygedra nie omdat dit (1) nogal
> lank gelede was en (2) so 'n stereotipies Key Bored boek is dat ek
> nog sarkastiese remarks gevrees het.

> Maar hier is dit: Marieta van der Vyver, Dinge van 'n Kind.

> Die boek voor dit, Vatmaar deur AHM scholtz.

> Vlak Andries
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12122 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 15 Jan 1998 23:20:36 GMT, jo...@fourie.com (jopie) wrote:
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12123 is 'n antwoord op boodskap #12113] Do, 15 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Ek het nie my laaste Afrikaanse boek bygedra nie omdat dit (1) nogal
> lank gelede was en (2) so 'n stereotipies Key Bored boek is dat ek
> nog sarkastiese remarks gevrees het.

> Maar hier is dit: Marieta van der Vyver, Dinge van 'n Kind.

> Die boek voor dit, Vatmaar deur AHM scholtz.

> Vlak Andries

Se my ou Vlakkies, wanneer laas het jy na 'n kunstentoonstelling gaan
kyk?

Jopie
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12133 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Piet, ek het jou geantwoord, maar dit het blykbaar nie op die ng geland
nie. Ek probeer om vir myself 'n Afrikaanse boekeversameling op te bou met
(natuurlik) outeurs waarvan ek hou - soos FA Venter, PH Nortje, Ferdinand
Deist, Jan Spies, Langenhoven, Jan Nel, ens.

Maar ek lees ook baie Engelse boeke - veral Tolkien, Le Carre, Clavell,
Geoffrey Jenkins, ens.

Die oorspronklike toon van jou pos op die ng was baie uitlokkend
("trolling") van aard, so moenie verbaas wees oor die tipe antwoorde wat jy
kry nie, jy't daarna gesoek. Ek is ook nie 'n "afrikaanse" nie (wat vir 'n
soort woord is dit dan nou in elk geval?)

Dries Venter
Pretoria
Wolfgang wrote in article
...
> Jy behoort jou te skaam. Afrikaners is wat ons genoem word, nie
> "afrikaanses" nie. Swaap.
>
> piet wrote in message ...
>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.
>>
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12134 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
jo...@fourie.com (jopie) wrote:

> Se my ou Vlakkies, wanneer laas het jy na 'n kunstentoonstelling gaan
> kyk?

Hummm... jissis, nou vra jy my. O ja! 8-) Laasjaar een of ander tyd
was ek by iets in die Kasteel met 'n naam soos Digressions of
Transruptions of een of ander postmodernistiese iets. Ek het so
geskrik vir die tekeninge van martelinstrumente ek kon nie eers die
kaas en wyn geniet nie.

Maar gistraand was ek op Spier vir Ubu and the TRC. So there!

"Diep soos vernis" Andries
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12135 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suzette Pieterse  is tans af-lyn  Suzette Pieterse
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Jou hele brief is net 'n bewys van hoe vlak jy is. Sorry.

piet wrote in article
...
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12136 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
ek lees "mine Kampf"......van HITLER

wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat ek lees....

piet wrote in message ...
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12137 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
pi...@pietworld.com (piet) wrote:

> wat die intellektuele shit betref - in vergelyking met hierdie ng kan
> jy die herhaaldelike slaan van jou geslagsdele met 'n voorhamer 'n
> intellektuele daad noem.

O! die pyngedagte!

Andries
Re:Afrikaanses is vlak [boodskap #12138 is 'n antwoord op boodskap #12113] Vr, 16 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Van die begin af is die knaap aan die skoor soek.
Nou sê hy ons is vlak. Wat het hy gelees? Tans is
ek besig met so tien verskillende boeke, onder meer
oor wysbegeerte, groepdinamika ens.

dewald

-------------------==== Posted via Deja News ====-----------------------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Post to Usenet
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12157 is 'n antwoord op boodskap #12113] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Spy" writes: > ek lees "mine Kampf"......van HITLER
>
> wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat ek lees....

Spy ken ook nie Duits nie! Dis "Mein Kampf", Spy.
Enige Afrikaner sal weet hoe om "mein" te spel.
Hoekom lees jy Mein Kampf. Spy? Wil jy bietjie
by Hitler gaan leer? Ken jy die geskiedenis, Spy?
Weet jy hoe Hitler aan sy einde gekom het? Arme
ou Spy, jy is aan die verkeerde kant van die
geskiedenis. Soos alle neo-nazis is.

Gloudina

PS: 'n mens skryf dit as "donner" en nie "doner"
nie. Het jou Afrikaanse juffrou nie vir jou geleer
dat jy twee konsonante moet skryf as jy die vokaal
kort wil hou nie? As jy dit "doner" skryf, dan
sal mens dit "do-oner" uitspreek, Spy, jou ou donner.
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12158 is 'n antwoord op boodskap #12113] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spy[1]  is tans af-lyn  Spy[1]
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
nb:afrikaanses word gespel afrikaners....

ek dink jy moet 'n wordeboek lees.
gewarmbakte,oppervlakkige................beeswagter

piet wrote in message ...
> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
> ek skaam my.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12159 is 'n antwoord op boodskap #12113] Sa, 17 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
Luister, wolf, moenie Amadeus se naam so ydelik gebruik nie. Jy klink
eerder na 'n Hitler. Jy is die swaap. Die rede hoekom ek Afrikaanses
gebruik eerder as Afrikaner, is omdat laasgenoemde m.i. verwys na wit,
boepens, konserwatiewes. Nie net wit mense praat Afrikaans nie.
"Wolfgang" wrote:

> Jy behoort jou te skaam. Afrikaners is wat ons genoem word, nie
> "afrikaanses" nie. Swaap.

> piet wrote in message ...
>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.
>>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12212 is 'n antwoord op boodskap #12113] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Tipiese antwoord van 'n onderwyser!

@igs.net wrote in message ...
> "Spy" writes: > ek lees "mine Kampf"......van
HITLER
>>
>> wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat ek lees....
>
>
> Spy ken ook nie Duits nie! Dis "Mein Kampf", Spy.
> Enige Afrikaner sal weet hoe om "mein" te spel.
> Hoekom lees jy Mein Kampf. Spy? Wil jy bietjie
> by Hitler gaan leer? Ken jy die geskiedenis, Spy?
> Weet jy hoe Hitler aan sy einde gekom het? Arme
> ou Spy, jy is aan die verkeerde kant van die
> geskiedenis. Soos alle neo-nazis is.
>
> Gloudina
>
> PS: 'n mens skryf dit as "donner" en nie "doner"
> nie. Het jou Afrikaanse juffrou nie vir jou geleer
> dat jy twee konsonante moet skryf as jy die vokaal
> kort wil hou nie? As jy dit "doner" skryf, dan
> sal mens dit "do-oner" uitspreek, Spy, jou ou donner.
>
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12213 is 'n antwoord op boodskap #12113] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 20 Jan 1998 09:12:05 +0200, "André"
wrote:
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12214 is 'n antwoord op boodskap #12113] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
John I.  is tans af-lyn  John I.
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Boetie, na hoeveel ander nuusgroepe kyk jy gereeld?
Hoeveel smaakvolle diepe intellektuele stimulasie vind jy tussen die
word-gou-ryk spam, foonseks en hackers?
Die hele wereld is vlak, my maat, word wakker.

Maar gaan maar aan, blameer die Afrikaners daarvoor ook. Ons word elkgeval
verantwoordelik gehou vir elke ander vokop sedert die Sondvloed.

Groete
John
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12215 is 'n antwoord op boodskap #12113] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Clemens  is tans af-lyn  Clemens
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
nice spy wrote in article
...

> MINE KAMPF van Aadolf Hitler (...)
>

Nie 'n goeie boek nie. Ek lees "Deutsches Volksthum" van Friedrich Ludwig
Jahn :-)))

c.
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12216 is 'n antwoord op boodskap #12113] Di, 20 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
pi...@pietworld.com (piet) wrote:

>> Pietertjie, jou poes

> driesie, jou doos.

Wow, dis fokken shakespeare die

Andries
Vorige onderwerp: DIE WET EN ORDE
Volgende onderwerp: Afrikaans en die diepte daarvan...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 02:22:38 MGT 2024