Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Hanover
Hanover [boodskap #122088] Sa, 15 Desember 2018 12:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hanover kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp in die Karoo. In 1876 gestig en vernoem na die tuisdorp in Duitsland van die oorspronklike plaasboer, mnr. Gous. Dit is 'n wolsentrum. Ds. T.F. Burgers is daarvandaan ontbied om President van die Suid-Afrikaanse Republiek te word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,056 (460 Blankes).

2. Dorp naby King William's Town. In 1858 deur die Duitse militêre setlaars gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 400 (120 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Hankey
Volgende onderwerp: Harder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:51:18 MGT 2024