Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk (AVBOB)
Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk [boodskap #120906] Sa, 10 November 2018 14:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Afrikaanse Verbond Begrafnisonderneming Beperk is 'n groot Suid-Afrikaanse koƶperatiewe begrafnisonderneming wat in Desember 1921 deur H.H. van Rooijen gestig is. Dit het destyds al meer as 100,000 lede gehad met 'n paar honderd takke en sy eie kisfabrieke. Dit het later ook 'n lewensversekeringsmaatskappy geword.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaanse Pers Beperk
Volgende onderwerp: Afrikaans, Oorsprong en ontwikkeling van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:56:15 MGT 2024