Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afdelingsrade
Afdelingsrade [boodskap #120903] Sa, 10 November 2018 14:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Afdelingsrade was 'n instelling wat in 1855 deur die Koloniale regering in die Kaapkolonie gestig is. Die hele provinsie is verdeel in 'afdelings' waarvan, die vernaamste taak die bou van paaie, instandhouding en ander werke is insluitende behuising in plattelandse gebiede. Daarvoor het hulle magte verkry om 'n jaarlikse belasting te hef en om geld te leen. Die Siviele Kommissaris van elke afdeling was tot 1910 ampshalwe voorsitter van elke Afdelingsraad. Daar was 95 Afdelingsrade.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Adoons
Volgende onderwerp: African National Congress
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:01:57 MGT 2024