Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Acton Homes
Acton Homes [boodskap #120895] Sa, 10 November 2018 13:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Acton Homes is 'n nedersetting in Natal naby Ladysmith. Op 17 Januarie 1900 het Lord Dundonald 'n Boeremag onder aanvoering van kommandant C.J. de Villiers daar verras.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Acornhoek
Volgende onderwerp: Adderley, Charles Bowyer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:57:19 MGT 2024